more options...

 

The breathtaking Passion Play stages again on 6 April 2012 for the 17th consecutive year on Good Friday in the Old Harbour, Hermanus. The essence of the play depicts the birth, life and crucifixion of Jesus. This play takes place on the rocks using only spotlights and laser effects and is one-of-a-kind. Nowhere else in the world is this play produced against the backdrop and music of the waves......

Contact Fanus Le Roux on 078 483 3080 or fanusleroux@lantic.net for more information.our website www.passiespel.co.za



Die asemrowende Passiespel speel weer 6 April 2012 vir die 17de agtereenvolgende jaar op Goeie Vrydag in die Ou Hawe van Hermanus af. Die esensie van die toneel handel oor die geboorte, lewe en kruisiging van Jesus. Hierdie toneel wat op die rotse afspeel met slegs ‘n vollig en lasar effekte, het geen gelyke nie. Nêrens in die wêreld word die toneel begelei deur die musiek van die branders nie. Die rotse waaroor die water slaan, voetpaadjies, gras en heuwels dien as die dekor vir die toneel wat dié aand om 20h00 begin en vir een en ‘n half uur lank duur. Omtrent tagtig plaaslike inwoners met geen formele opleiding speel in hierdie produksie wat landwyd bekend is. Die Ou Hawe kan tussen vyf en sesduisend toeskouers huisves en elke jaar is dit stampvol.

Kontak Fanus Le Roux by 078 483 3080 of e-pos fanusleroux@lantic.net vir meer inligting.besoek ook ons wabtuiste www.passiespel.co.za




 

More Stories



Contribute